Kaapstad-township kry ‘n ‘pop up’ bioskoop

Foto: Skermgreep

Met sy liefde vir flieks en ervaring van werk by ‘n bioskoop, het die 25-jarige Buhle Sithela sy eie bioskoop in Harare, Khayelitsha, geopen. Sithela, wat vir kinders van alle ouderdomme voorsiening maak, waarborg ‘n veilige plek vir die kleintjies gedurende die naweek en openbare vakansiedae, want hy trakteer hulle met flieks en ligte versnaperinge by sy Vuma Pop-Up Cinema.

Kyk die video hier:

Bron: Groupup

Leave a Reply

Your email address will not be published.