‘n Agtjarige meisie is dood en agt ander kinders is beseer toe ‘n rukwind ‘n springkasteel meters die lug in geruk het.
Dié is ‘n tweede voorval van ‘n springkasteel-tragedie ná ses kinders in Desember in Tasmanië dood is toe ‘n springkasteel ook die lug in geskep is.
Volgens The Guardian is nege kinders na die hospitaal geneem en twee is in ‘n kritieke toestand.
Die ongeluk het Woensdag in Mislata, wes van Valencia in Spanje gebeur.
Volg FiND iT hier op Facebook.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.
FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



