Kimberley Online Co. 14 Januarie 2021

Deel hierdie storie / Share this story

Kimberley Online Co. se laaste uitgawe vir die jaar is hier!

Ons gesels dié week met Yolande Conradie oor haar nuweling vir die nuwe jaar. Ons kyk na die nuutste eet- en oefengewoontes om almal te help vir daardie Nuwejaarswense. Ons gesels bietjie met Bolt die hondjie oor sy Nuwejaarsroetiene om die vuurwerke te hanteer.

Lekker lees!