Bok van Blerk se pa sterf Bok van Blerk se pa sterfCharné van der MerweJanuary 6, 2022Afrikaans Deel hierdie storie / Share this story Die immergewilde Afrikaanse sanger, Bok van Blerk, se pa is oorlede. Foto: Instagram Van Blerk het die nuus Donderdagoggend op sy sosiale media met foto’s en die woorde: “Nag ou grote. Rus sag my liefste Pa” gedeel. Previous Post Man breek glo hof se vensters met hamer Next Post Kimberley Online Co. 14 Januarie 2021