Bloemfontein Online Co. – 06 Januarie 2022

Bloemfontein Online Co. se eerste vir die jaar is hier.

Ons gesels dié week met Waldo en Marizanne de Bruin oor hulle wonderwerk na kankerstryd, ons gesels met Dennis Connellan oor gaming, Ella de Bruin deel die lekkerste resepte met ons. Ons het ook al die nuutste nuus en deel Bloemfonteiners se vakansie fotos.

Also see: Nuwe liefde en lewe vir die nuwe jaar
Follow FiND-iT on Facebook.

Leave a Reply

Your email address will not be published.