Hier is ‘n maklike en vinnige manier om heerlike Smarties-fudge te maak.
Bestandele:
2 boksies Smarties
1 blik kondensmelk
3 wit blok sjokolades
1 teelepel vanilla essense
Metode:
Gooi al die bestandele in ‘n groot mengbak.
Gebruik ‘n glasbak met ongeveer 10 cm diepte.
Sit in die yskas tot dit hard is.



