Covid-19-gevalle vir 30 Desember 2021

Increase observed in hospitalisation of New York's children amid Omicron spread

Anthony Fauci, acknowledges the shortage of Covid tests. Photo credit: iStock

Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), is 12 979 nuwe Covid-19-gevalle op 30 Desember 2021 aangemeld.

Dit bring die laboratorium-bevestigde Covid-19-gevalle op 3 446 532, wat die positiwiteitskoers op 28,1% bring.

Nóg 126 Covid-19-verwante sterftes is aangemeld wat die totale aantal sterftes tot op hede op 91 061 te staan ​​bring.

21 187 864 toetse is in beide openbare en private sektore uitgevoer.

Die meerderheid nuwe gevalle is steeds in KwaZulu-Natal (27%), gevolg deur Wes-Kaap (26%).

Gauteng was verantwoordelik vir 17%, Oos-Kaap 12%; Vrystaat 5%; Noordwes 4% terwyl Limpopo, Mpumalanga en Noord-Kaap elk onderskeidelik 3% van Donderdag se nuwe gevalle uitmaak.

Volg FiND iT hier op Facebook.

Lees ook: Geliefde DJ Karabo sterf

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published.