Bloemfontein Online Co. – 23 Desember 2021

Bloemfontein Online Co. se eerste Kersuitgawe is hier!

Ons bring hulde aan Oom Nick wat vir jare ‘n bekende Kersvader-gesig in Bloemfontein was, ons kuier by die liggiefees by die DBV, Marlene Schoeman deel ‘n heerlike koekstruif-resep en ons het ook ‘n baie spesiale Kersuitgawe vir die jongspan, met woordsoek-speletjies, inkleurprentjies en selfs ‘n briefie aan Kersvader.

Die span by Bloemfontein Online Co. wens jou ‘n geseënde Kersfees vol liefde, vreugde en vrede toe.

Lekker lees!

Leave a Reply

Your email address will not be published.