MAKLIK! Kry só datavrye toegang tot FiND iT

Deel hierdie storie / Share this story

Het jy geweet jy kan nou toegang kry tot FiND iT se artikels, totaal en al gratis, selfs sonder enige data of lugtyd op jou selfoon?

FiND iT is nou op die Moya-app beskikbaar.

Stap 1: Laai die Moya-app op Playstore af of klik hier.

Stap 2: Maak die app oop en klik op Discover.

Stap 3: Klik op News National.

Stap 4: Klik op FiND iT Nuus en siedaar! Jy het toegang tot daaglikse Engelse en Afrikaanse FiND iT-artikels.

Gehalte nuus, heeldag lank, gratis.