Wat kan ‘n mooier Kerskous-vuller maak as ‘n piepklein, slapende, pasgebore baba?
Die San Antonio-hospitaal in Texas stuur elke jaar babas wat oor die feestyd gebore word in kerskouse huis toe.
‘n Groep vrywilligers, bekend as die Blue Bird Auxiliary, het ongeveer 50 jaar gelede met hierdie tradisie begin.
Siohbain Anders was die eerste baba wat in 1964 in ‘n kerskous huis toe gestuur is.
Volg FiND iT hier op Facebook.
Lees ook: Dogtertjie (3) dood tydens Pit bull-aanval
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.
FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.






