Vrystaat-leerling kraak skedel na hy van bakkie afval

Deel hierdie storie / Share this story

Janneman Beuken, ‘n leerling aan die Primêre Skool Nelsdrif tussen Welkom en Bultfontein, het Vrydag op die plaas van ‘n bakkie af geval en sy skedel gekraak.

Die skool het in ‘n Facebook-plasing gevra vir gebede vir Janneman.

Hy het bloeding op sy brein opgedoen en is in die intensiewesorgeenheid opgeneem.

“Mag die Vader hom ten volle genees en met hom en sy familie wees in die moeilike tyd,” skryf die skool. – Netwerk24

Volg FiND iT hier op Facebook.

Lees ook: Baba van 9 maande dood na hy by dagsorg aan kos verstik

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.