Themsie Times, wat vir 13 jaar die rol van Maria op 7de Laan gespeel het, is oorlede.
Huldeblyke stroom reeds in op sosiale media.
TshisaLIVE berig Kayleen Bessit, publisiteitsbestuurder van 7de Laan, het die nuus Vrydag aan hulle bevestig.
Meer detail rondom haar dood is nog nie bekend nie.
Hou FiND iT dop vir meer.



