Volgroeide Alsatian by Toeka tot Nou gevind

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Volwasse Alsatian-reun is nou by Toeka tot Nou in Kimberley opgetel.

As iemand opsoek is na hulle volgroeide Alsatian-reun, skakel vir Vicky by 062 460 6224.

Vicky gaan die hond vir ‘n uur by haar hou voor sy hom na die DBV toe sal neem.

“Hy is baie liefdevol en hou van kinders.”