Bloemfontein Online Co. – 2 Desember 2021

Deel hierdie storie / Share this story

Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. is hier!

Met die hulp van ons fantastiese span het ons dit reggekry om in ‘n bitter kort tydjie ‘n vars uitleg vir die koerant te ontwerp. Ons het in die laaste paar dae baie hard gewerk en is bitter opgewonde om dié nuwe “look” aan julle voor te stel.

Ons gesels dié week met Anri Powell van Ace Models oor haar modelakademie, ons gesels met Zané Steyl wat as pap babatjie aangeneem is en kort voor haar 18de verjaarsdag vir die eerste maal haar biologiese ma ontmoet het, lesers deel foto’s, ons kyk na skole se hoofleiers vir 2022 en nog vele meer!

MOENIE die uitgawe misloop nie!

Lekker lees.

Klik hier om jou kopie gratis af te laai of lees sommer hier aanlyn.