Ontwikkelings in Kimberley is skaars. Spasie is ‘n groot uitdaging, maar nou het Mads Properties, saam met Droogfontein Properties, vir jou die oplossing.
Altesaam 106 erwe is uiteengesit waarop jy kan bou. Nie net sal dié ontwikkeling in ElToro Park, oorkant die Mediclinic Gariep, sy eie gastehuis, kommersiële eiendom en twee meenthuiskomplekse hê nie, maar ook het jy ruimte. Die area bied die mooiste uitsig.
Vir slegs R1100 per m2 + BTW, is dit ‘n winskoop. Waarvoor wag jy?
Kyk hier na die planne van die ontwikkeling. Kontak Madelein Rudman by 083 995 5799 of Heinie Rudman by 082 945 2759.




