Hoe lyk jou droomhuis? Hoe lank het jy al “pins” op Pinterest gestoor om die droom te bou wat jy wil hê? Nou is jou kans!
Bou die huis van jou drome.
Mads Properties, saam met Droogfontein Properties, bied jou nou die kans om ‘n stuk grond te besit in ElToro Park, Kimberley, oorkant die Mediclinic Gariep, vir slegs R1100 per vk meter, + BTW.
Kyk hier na die planne van die ontwikkeling. Kontak Madelein Rudman by 083 995 5799 of Heinie Rudman by 082 945 2759.




