Besoek Cell C hierdie Black Friday vir onmisbare aanbiedings

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Cell C vandag en kry die Oppo Reno5 en Oppo A16s vir net R639 per maand vir 36 maande, op die Pinnacle 2 GB Top Up-aanbieding, met ‘n gratis herlaaier, oorfone, skermbeskermer en cover ingesluit.

Of kry die Huawei Nova 8i op die Pinnacle 2 GB Top Up-aanbieding vir net R429 per maand vir 24 maande en kry ‘n gratis Huawei Band 6-horlosie.

Aanbiedings geldig vanaf 25 November tot 5 Desember.

Bepalings en voorwaardes geld.

Vir hierdie aanbod en meer besoek jou naaste Cell C -tak by die North Cape mall, New Park centre en Kuruman mall.

Jy kan hulle ook skakel vir meer inligting: Dré – 078 555 0226, Obakeng – 074 361 3956 of Sadé – 084 722 1987.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Besoek Cell C hierdie Vrydag vir Pre-Black Friday-aanbiedings