Bloemfontein Online Co. hou ‘n fotokompetisie. JOU foto kan op die voorblad van Bloemfontein Online Co., jou gemeenskapskoerant, verskyn!
Die span by Bloemfontein Online Co. is op soek na die mooiste, spesiaalste en uniekste foto’s wat jy in Bloemfontein geneem het.
Enigiemand kan inskryf. Jy hoef nie ‘n professionele fotograaf te wees of ‘n goeie kamera te hê nie. Ons lesers sal die wenners kies!
Die wenner se foto sal in Desember op die koerant se voorblad verskyn.
“Comment” hieronder met die foto waarmee jy wil inskryf of stuur ‘n e-pos aan [email protected] met jou kontaknommer en ‘n kort beskrywing van waar jy die foto geneem het.
Slegs een foto per deelnemer sal toegelaat word, kies dus slegs jou gunstelingfoto.
Lees die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. hier.



