AfriForum-lid skenk haar lappoppe vir slagoffers van geweldsmisdaad

Deel hierdie storie / Share this story

“As een van AfriForum se oudste lede het sy op 12 November meer as twintig lappoppe, wat sy met groot liefde gemaak het, aan AfriForum geskenk. Die organisasie se traumaeenheid gaan dit gebruik in die ondersteuning van slagoffers van plaasaanvalle en ander geweldsmisdade.”

Lees die volledige storie hier. – AfriForum, Alet Rademeyer