Bloemfontein Online Co. – 11 November 2021

Klik hier om die nuutste uitgawe GRATIS op jou selfoon af te laai.

Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co., JOU gemeenskapskoerant in Bloemfontein, is nou beskikbaar!

Ons neem afskeid van geliefdes wat onlangs oorlede is, ons gesels met Danyelle en McKenna Pienaar se ma na hulle twee goue medaljes by die Eskom-ekspo verower het, ons kyk na onlangse sportuitslae en Marlene Schoeman deel ‘n heerlike resep vir ‘n koffiekoek. Lekker lees!

Klik hier om die nuutste uitgawe GRATIS op jou selfoon af te laai.

Leave a Reply

Your email address will not be published.