Jannie Brink- spesiale skool het op Donderdag 28 Oktober hulle jaarlikse ‘matrix’-afskeidfunksie gehou. Hier is die foto’s van die pragtige leerlinge op dié spesiale dag.
Landi Smith, woordvoerder vir die skool, sê die skool wil graag ‘n paar bedankings doen.
“Die personeel van die skool het hard gewerk om fondse in te samel om die funksie vir die leerlinge lekker te maak. Ons wil ook namens die leerders almal in die gemeenskap bedank wat ‘n bydrae gelewer het om van die dag ‘n sukses te maak. Sonder u sou ons nie vir ons leerders die spesiale dag kon reël nie.”
Natalie

Dimpho

Thembi

Jaco

Mandy

Kaile

Elroid

Darius

Oratile

Ivan

Jaco




