KIMBERLEY. – ’n WhatsApp wat die rondte doen dat Kimberley se water vir vier dae in November gaan af wees, is nog nie deur die Sol Plaatje-munisipaliteit bevestig nie.
Sello Matsi, woordvoerder vir die Sol Plaatje-munisipaliteit, sê dat die munisipalebestuurder se kantoor ’n verklaring vrystel. Hierdie inligting moet geïgnoreer word.



