December 3, 2021

Bloemfontein Online Co. – 21 Oktober 2021

Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co., jou gemeenskapskoerant, is hier!

Ons gesels die week met verskeie mense wat op verskillende wedlope in hul lewens is, Marlene Schoeman deel ‘n klapperkoekresep, ons kyk na lesers se foto’s en ons stel ook die nuwe QR Scanner bekend.

Lekker lees!

Klik hier om jou gratis kopie af te laai of lees sommer hier aanlyn.

Klik hier vir die vorige uitgawe.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *