Begrafnis vir Jaco wat kort na inenting sterf

Deel hierdie storie / Share this story

Daar sal Vrydagoggend om 11:00 ‘n begrafnis plaasvind om die 39-jarige Jaco Nieuwenhuys, wat twee weke na hy die Covid-19-inenting ontvang het, gesterf het, se lewe te vier.

Sy vrou, Adelaine Nieuwenhuys, sê die diens sal vanuit die Ewige Lig Kerk in Montana gehou word.

Die diens sal regstreeks uitgesaai word en mense wat nie die begrafnis kan bywoon nie, sal aanlyn na die diens kan kyk.

Lees die vorige berig oor Jaco se storie hier.