Facebook, Facebook Messenger, WhatsApp en Instagram is wêreldwyd af.
Facebook het in ‘n verklaring op sy webtuiste gesê daar word aan die probleem gewerk.
Raak NOU deel van FiND iT se Telegram-groep en bly op hoogte! Klik hier om deel van die groep te raak.



