Hier is ‘n paar pragtige paartjies wat hulle gate uit geniet het by vanjaar se matriekafskeid.
As jy wil hê jou, jou kind of jou kleinkind se matriekafskeidfoto’s moet óók hier verskyn, stuur ‘n WhatsApp na 065 984 5937 met ‘n foto, die matrikulante se name en die skool waar die matriekafskeid was.
Dané & Renier (Hoërskool Wesvalia)

Ruan & Caitlene (Hoërskool Adamantia)

Ulrika (Hoërskool Adamantia)

Mary-Lee & Jurgens (Hoërskool Adamantia)

Vicaela-Ann & Sean (Hoërskool Adamantia)




