Help Mikhail sy studies voltooi

Deel hierdie storie / Share this story

Mikhail Maharaj (19), ’n student in elektriese ingenieurswese by Oxbridge Academy, wat tans besig is om sy N1 en N2 te doen, sal weens finansiële redes nie sy studies kan voltooi nie.

As gebore Kimberliet, het hy sy hoërskoolloopbaan by William Pescod klaargemaak.

Mikhail vertel dit is sy droom om ’n elektriese ingenieur te word en sy inspirasie kom van sy oom, wat ’n mynbou-ingenieur is, af.

Mikhail se familie het besluit om donasies namens hom in te samel. Alhoewel dit nie die trek van ‘n gelukkige lootjie is nie, kan mense wat graag vir Mikhail wil ondersteun, ’n donasie van R50 of R100 gee.

As jy ’n donasie wil maak om Mikhail te help om sy studie-drome waar te maak, kan jy hier klik.

Bankbesonderhede:

Bank: Capitec
Mikhail Maharaj
Acc : 1722308921
Savings acc