Die Noord-Kaap Diamonds-netbalspan het van 5 tot 12 September 2021 aan die eerste been van die Telkom National League (TNL) deelgeneem.
Die wedstryde het by die Pretoria Heartfelt-arena afgeskop en het weer in ’n biologiese veilige omgewing (bio bubble) plaasgevind.
Die Diamonds het twee van die sewe wedstryde gewen.
Die tweede deel van die kompetisie vind plaas in Sun City, Rustenburg, vanaf 9 tot 17 Oktober.









