September 28, 2021

Veldbrand-waarskuwing

Daar word verwag dat die wind 50km/per uur en grade bo 30°C sal bereik.

Veldbrand-waarskuwing

Veldbrand-waarskuwing

Die Suid -Afrikaanse weerdiens het n veldbrand-waarskuwing vir sekere dele van die land uitgereik. Daar is ‘n groot kans vir veldbrande om tussen 12:00 op 13 September 2021 en 20:00 op 14 September 2021 uit te breek.

Daar word verwag dat die wind 50 km/per uur en temperatuur grade bo 30°C sal bereik.

Die volgende areas is as gevaargebiede aangewys:

  • Noord-Kaap
  • Vrystaat
  • Noord-Wes

LEES OOK: Gebede word vir Kimberliet gevra

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *