September 24, 2021

Gebede word vir Kimberliet gevra

Craig se familie mis hom vreeslik en wil hom graag gesond en by die huis hê

Gebede word vir Kimberliet gevra

Gebede word vir Kimberliet gevra

KIMBERLEY. – Gebede word vir Craig Jacobs (37), ’n bekende gesig in die stad gevra.

Craig is op die 10de dag in die hospitaal met Covid-19.

Nicolene Jacobs, Craig se vrou en ma van hulle pragtige dogtertjies, sê dit gaan in hierdie stadium glad nie goed met hom nie en vra almal se gebede vir sy spoedige en volkome herstel.

Craig se familie mis hom vreeslik en wil hom graag gesond en by die huis hê.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *