NAMAKWALAND. – Daardie tyd van die jaar het weer aangebreek. Die winter is verby en die Namakwalandse veldblomme is vol in die blom. En watter pragtige gesig is dit nie!
Stuur vir ons jou Namakwalandse blommefoto’s na 064 506 7622.