September 28, 2021

Ntando Mahlunga: Sesde medalje vir SA by Paralimpiese Spele

Mahlunga hardloop met ‘n stel prostetiese bene.

Mahlunga het sy tweede goue medalje in die mans 200 m-resies gewen.

Mahlunga het sy tweede goue medalje in die mans 200 m-resies gewen.

Ntando Mahlunga het sopas die sesde medalje vir Suid-Afrika by dié jaar se Paralimpiese Spele verower.

Mahlunga het sy tweede goue medalje in die mans 200 m-resies gewen.

Dis nie Ntando Mahlunga se eerste keer by die Paralimpiese Spele nie. Hy het Suid-Afrika in 2016 in Brasilië verteenwoordig en toe hy ‘n silwer medalje in dieselfde resies gewen het.

Mahlunga hardloop met ‘n stel prostetiese bene.

Lees ook: Bloemfontein Online Co. se derde uitgawe is hier

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *