#FiNDiTverkeerElbeth MaraisSeptember 1, 2021Afrikaans, Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Daar was ‘n ongeluk op die N12 in die rigting van Hopetown. ‘n Bakkie en ‘n bussie is in die botsing betrokke. Wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg. Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus. Previous Post Student verkrag en verwurg nadat sy glo familie inlig oor tiener Next Post President Ramaphosa moet dadelik SOE-verslag oor Digital Vibes beskikbaar stel