Goud vir Grey-leerling by Wêreldatletiekkampioenskap

Deel hierdie storie / Share this story

Lucky, wat ‘n goue medalje in die 4x100m aflos tydens die o/20 Wêreldatletiekkampioenskap in Nairobi verower het, is Dinsdag deur Grey-skoolkapteins en sy mede-atlete in Bloemfontein verwelkom.

“Goud vir Lucky! Ons trots!” skryf Grey op sy Facebook-blad.