Die man wat as baba op een van die musiekgroep Nirvana se albums verskyn, dagvaar nou die groep en kla hulle aan van ‘kinderpornografie”.
Op die Nirvana-album verskyn Spencer Elden (nou 30) as baba sonder klere in ‘n swembad.
Op die foto, wat in 1991 as albumvoorblad gebruik is, lyk dit asof klein Elden na ‘n geldnoot wat aan ‘n vishoek vas is, reik.
Die foto is in ‘n Olimpiese-grootte swembad in Kalifornië geneem.
Volgens die hofverslag is daar verskeie “seksuele grafiese kaalfoto’s van Elden geneem. – Ultimate Classic Rock
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.
Lees ook: Die tweede uitgawe van Bloemfontein Online Co. is nou beskikbaar!



