Mobifix – wil jy ‘n nuwe foon koop?

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Mobifix vandag en kry die Huawei P Smart 2019 vir net R2 000.

Die 64GB interne stoorspasie en 3GB RAM is perfek vir al die apps en video’s wat jy moontlik wil hê.

Die 13MP hoofkamera en 16MP selfiekamera sal jou laat voel soos ‘n professionele fotograaf.

Dit het die Android 9.0 (Pie), EMUI 9.1 platform en Google Play Services.

Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A of skakel 083 325 0577.

*Advertensie

Lees ook: Mobifix se groot klank-uitverkoping is nou aan!