KIMBERLEY. – Johnny Tem, bekend onder inwoners as Johnny, is gister oorlede.
Johnny het gister in die hospitaal aan Covid-19 gesterf.
Hy was aan almal bekend en mense beskryf hom as ’n legende. Sy afsterwe is gister op Facebook bevestig en medelye stroom sedertdien in.
LEES OOK: Van huishulp tot in die bediening



