SA Olimpiese wenners word nie geldelik vergoed

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – AfriForum het vandag ’n veldtog afgeskop om Suid-Afrika se Olimpiese-medaljewenners te vergoed ná dit aan die lig gekom het dat die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) glo nie die geld het om hierdie atlete te beloon nie.

Barry Hendricks, president van SASKOK, het luidens mediaberigte gesê daar gaan belanghebbendes gesoek moet word om Tatjana Schoenmaker en Bianca Buitendag te beloon nadat Schoenmaker twee medaljes en Buitendag een by die Olimpiese Spele gewen het.

Lees meer hier:

https://www.facebook.com/AfriForumNasionaal/posts/4506828676015663

LEES OOK: Dodelike virus in Wes-Afrika aangeteken, sterftesyfer van 88%

LEES OOK: Twee-jarige verdwyn, polisie soevrou vir inligting

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.