29 Maart 1957 - 4 Augustus 2021 Gedenkdiens vir Koos SlabbertFiND iT SpanAugust 6, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story Daar vind Dinsdagmiddag om 14:00 ‘n gedenkdiens plaas vir Koos Slabbert. Die diens sal vanuit die NG Kerk Prieska gehou word. Stoor hierdie skakel op jou selfoon om Dinsdagmiddag regstreeks na die diens te kyk. Previous Post Die groot kompetisie Next Post Caltex-vulstasies se naam gaan verander