Arno Petrus Taljaard
Gebore 06/12/1947
Oorlede 30/07/2021
PRIESKA. – Daar vind Dinsdagoggend om 10:00 ‘n gedenkdiens plaas vir Arno Petrus Taljaard (74).
Die diens sal vanuit die NG Kerk Prieska plaasvind.
Stoor hierdie skakel op jou selfoon om Dinsdagoggend om 10:00 regstreeks na die diens te kyk.



