KYK: Boipelo, Olimpiese skaatsplankryer, terug van Spele

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – FiNDiT is vanoggend regstreeks by die lughawe in Kimberley waar Boipelo Awuah terug is van die Olimpiese Spele.

Die jong Kimberley-skaatsplankryer se tyd by die Olimpiese Spele het vinnig tot ‘n einde gekom nadat sy ‘n fraktuur aan haar been opgedoen het.