Begrafnis dié Saterdag vir At van der Merwe

Deel hierdie storie / Share this story

Adam Johannes Jacobus (At) van der Merwe se begrafnis vind dié Saterdag om 09:00 plaas by Ambassador Lodge in Kimberley.

At is op 11 Maart 1943 gebore en is oorlede op 23 Julie 2021.

Stoor dié skakel op jou selfoon om Saterdag na die regstreekse uitsending van die diens te kyk.