‘n Gelukkige Lotto-wenner is nou R158 miljoen ryker na hy Dinsdagaand se Powerball-boerpot gewen het.
Die loting is Dinsdagaand gehou en een persoon se kaartjie se vyf nommers en die Powerball-nommer het gepas.
Die persoon is R158 035 647 ryker en het net R15 op ‘n kaartjie spandeer.
Die kaartjie is oorgedra van Vrydag na niemand Vrydag se syfers vir R145 miljoen reg kon raai nie.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



