President Cyril Ramaphosa spreek vanaand die land toe

Deel hierdie storie / Share this story

OPDATERING: Die tyd wanneer President Cyril Ramaphosa vanaand die land sal toespreek het vanaf 20:00 na 20:30 verander. Daar word verwag hy gaan die nasie toespreek oor die inperkingregulasies.

Kyk hier na die regstreekse uitsending van die toespraak:

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.