PRIESKA. – ’n Roudiens vir Daniel Johannes Marais word Vrydag 23 Julie 2021 om 11:00 in die NGK op Prieksa gehou.
Daniel Johannes Marais is op 24 November 1931 gebore en is op 16 Julie 2021 oorlede.
Hou die skakel dop om na die regstreekse uitsending van die roudiens te kyk.
https://www.facebook.com/finditfunerals/videos/1006748993414632



