Lieb Bester (72), die bekende akteur, is in Pretoria oorlede.
Volgens Rekord is Bester in Junie vir die eerste keer in die hospitaal opgeneem nadat hy Covid-19 opgedoen het en is daarna ontslaan. Hy is vandeesmaand weer met swak nierfunksie opgeneem.
Lieb Bester is bekend vir sy rol in Villa Rosa
Medelye vir Lieb Bester se familie stroom op Facebook in.
Lees ook: Troue gekanselleer weens onluste, skenk kos aan meer as 1 000 mense



