SUID-AFRIKA. – Die waarnemende minister, Khumbudzo Ntshavheni, het vandag in ‘n toespraak aangekondig president Cyril Ramaphosa gaan vanaand om 20:30 die land toespreek.
Die presidetn gaan praat oor die jongste verwikkelinge na die gewelddadige gebeure van die laaste paar dae.
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



