SUID-AFRIKA. – President Cyril Ramaphosa gaan vanaand om 20:30 die land toespreek oor die jongste verwikkelinge na die gewelddadige gebeure van die laaste paar dae.
Kyk regstreeks na die president se toespraak hier: