KYK!: Hartroerende foto’s van mense wat uit brandende gebou gered word

Die gebou is aan die brand gesteek deur plunderaars tydens die onrus wat tans in Suid-Afrika aan die gang is.

KYK!: Hartroerende foto’s van mense wat uit brandende gebou gered word

KYK!: Hartroerende foto’s van mense wat uit brandende gebou gered word Foto's: André Swart

Hierdie is hartroerende foto’s van mense wat op 13 Julie 2021 uit ’n brandende gebou in Durban gered word. Die polisie, brandweer en gemeenskap het ingespring om mense uit die gebou in die middestad te red.

LEES OOK: 100 Spar-winkels geplunder

Die gebou is aan die brand gesteek deur plunderaars tydens die gewelddadige onrus wat tans in Suid-Afrika aan die gang is.

Alle foto’s is deur André Swart, ’n fotograaf gebaseer in Durban, geneem.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *