Lesers van Afrikaans en Engels sukkel in die begin om hierdie gedig te lees, aangesien hul heeltyd van taal na taal wissel.
Volgens IOL is hierdie gedig in 2013 geskryf vir die preprimêre- en parallelmediumskool Bryanston in Johannesburg.
Tale word gewoonlik as versperrings van kommunikasie gesien, maar in hierdie gedig is dit ‘n ander storie. Die gedig maak presies sin in altwee tale en het net hier en daar ‘n verskil in betekenis.
Lees ook: Video op sosiale media wys hoe onderwyseres na bewering rondgeruk word
Lees hierdie gedig in Engels en in Afrikaans
MY STORIES BEGIN AS LETTERS
My pen is my wonderland.
Word water in my hand.
In my pen is wonder ink.
Stories sing. Stories sink.
My stories loop.
My stories stop.
My pen is my wonder mop.
Drink letters.
Drink my ink.
My pen is blind.
My stories blink.
Lees ook: ‘Infrastruktuurprobleme by Hoërskool Homevale, moontlik lewensbedreigend’



